Module code | JMA 430 |
Qualification | Undergraduate |
Faculty | Faculty of Education |
Module content | Hierdie metodologiekursus volg op die JLL 330 modules en is 'n praktiese toepassing van die beginsels en praktyke van die onderrig van die vak Afrikaans. Die teoretiese grondslag versterk die student se insig en begrip ten opsigte van taalontwikkeling, sowel as die vermoë om optimale leergeleenthede in al die fases te kan beplan en te ontwerp. Die module sluit IKT in die klaskamer, asook 'n uitgebreide projek as deel van die semesterpunt, in. |
Module credits | 12.00 |
Programmes |
|
Prerequisites | May only be taken in the final year of study |
Language of tuition | Module is presented in Afrikaans |
Department | Humanities Education |
Period of presentation | Semester 1 and Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App